UNIVERSITEITE NUUS:- die Pukke verraai ook Afrikaans

‘n Hewige debat is aan die gang nadat ‘n dokument die lig gesien het waarvolgens dit wil voorkom of Afrikaans as onderrigtaal teen 2021 uitgefaseer moet wees by Pukke.

Die registrateur van dié universiteit het dit tydens ‘n radio onderhoud ontken, maar haar poging tot gerusstelling word nie ernstig opgeneem nie, in die lig van gebeure by ander universiteite.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaanse skole minder maar sterker verklaar vakbond Solidariteit

Die vakbond Solidariteit het sy kommer uitgespreek oor die afname in die getal Afrikaanse skole, maar is nie bekommerd oor Afrikaanse onderrig nie. Dit gaan goed met Afrikaanse skole. Hulle is wel minder, maar hulle is groter en Afrikaanse wêreldklasonderrig is steeds moontlik. Dit volg nadat die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, in die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!