Die Spur restaurantgroep is geboikot, maar daar is nog verbruikersboikotte op pad

Nadat verbruikers die Spur restaurantgroep geboikot het en dit daartoe gelei het dat verskeie takke hulle deure moes sluit na hulle rassistiese optrede, dreig dieselfde verbruikers met nog twee boikotte.

Lesers van die Afrikaanse gesinstydskrif, Huisgenoot, is hoogs ontstoke oor dié tydskrif se uiters positiewe berig oor die blanke en Afrikaner hater, Julius Malema, se derde kind wat binnekort gebore gaan word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SABC staak oor lone – sekere dienste word nie gelewer soos RSG se verkeersverlae

Die staking by die SABC het reeds daartoe gelei dat sekere dienste nie meer gelewer kan word nie. Op die Afrikaanse radiodiens, RSG, kon verkeersverslae reeds nie meer uitgesaai word nie omdat die oggend aktualiteitsprogram met minder mense moes klaarkom as gevolg van die staking. SABC personeel se vakbonde het gedreig dat daar geen dekking […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!