Die Spur restaurantgroep is geboikot, maar daar is nog verbruikersboikotte op pad

Nadat verbruikers die Spur restaurantgroep geboikot het en dit daartoe gelei het dat verskeie takke hulle deure moes sluit na hulle rassistiese optrede, dreig dieselfde verbruikers met nog twee boikotte.

Lesers van die Afrikaanse gesinstydskrif, Huisgenoot, is hoogs ontstoke oor dié tydskrif se uiters positiewe berig oor die blanke en Afrikaner hater, Julius Malema, se derde kind wat binnekort gebore gaan word.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema se redes oor hoekom Afrikaans moet val

Vir 100 jaar is Afrikaans en die kultuur wat die taal met hom saamdra ten koste van etnies swart Suid-Afrikaners se moedertale en kulture uitgebou en beskerm. Afrikaans as onderrigtaal is ook aan swart hoërskoolleerlinge opgedwing, wat hulle in 1976 daarteen verset en in bloed vir dié verset betaal het. Die enigste manier om dié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaans as onderrigtaal se dae getel by Universiteit van Stellenbosch

Die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad om die Universiteit van Stellenbosch (US) se huidige taalbeleid te handhaaf, is ʼn klap in die gesig van alle Afrikaanssprekendes en minag die internasionaal erkende beginsel van minderheidsregte, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die hof het dit gedoen deur die veldtog Gelyke Kanse se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!