Afriforum en EFF- Vinkel en koljander, die een dalk nes die ander?

Watter duister rol speel Afriforum met sy hofsake en aanklagte teen sogenaamde rassiste en “mense” wat Afrikaner sentimente vertrap?

Nouliks is Vicky Momberg twee jaar tronkstraf opgelê oor die gebruik van die K-woord en ‘n student van UP word skuldig bevind aan haatspraak omdat hy gesê het hy haat blankes en as hy net ‘n bazooka of AK47 kry, hy almal sal doodskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!