Malema kry bloedneus oor grondgrype

AfriSake en AfriForum het die EFF en die partyleier Julius Malema se tersydestellingsaansoek in verband met grondgrype teengestaan in die hof.

Dít volg nadat daar hul verlede jaar ’n hofbevel bekom het ter bekragtiging van ’n finale interdik om Malema en die EFF te verbied om die publiek op te stook om grond te gryp sonder vergoeding.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriSake troef Black First Land First in hof

AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF, Malema moet opdok, sê hooggeregshof na uitspraak

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die EFF en sy leier, Julius Malema, moet aanspreeklik gehou word vir die regskostes van ʼn hofaansoek om ʼn interdik te bekom wat die party en Malema verbied om die publiek aan te hits om onwettig grond te gryp of te betree. AfriSake en AfriForum het in Maart […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Wat van inkomste van mandela se “Long Walk…”?

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Gaan hulle alle inkomste van mandela se “Long Walk to…” ook nou oorneem? Ek het gesels oor plaasveiligheid en selfverdediging en tussen al die nuwe gevalle is dit met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!