Privaat beloning vir Guptas se arrestasie afgekeur

Privaat belonings vir die arrestasie van Ajay Gupta word deur die minister van polisie afgekeur, want dit kan volgens hom die lewe van Ajay in gevaar stel.

Paul O’Sullivan van Forensies vir Geregtigheid en die hoofuitvoerende beampte van die Sygnia groep, Magda Wierzycka, het in totaal meer as R1 miljoen aangebied vir inligting rondom Ajay, Atul en Rajesh Gupta sowel as Duduzane Zuma.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ajay Gupta “op die vlug”

Ajay Gupta, die patriarg van die Gupta-familie, is “aan die gang” en omring deur ‘n span swaar gewapende lyfwagte.

Valke amptenare het gistermiddag bevestig dat Gupta ‘n vlugteling van die wet was en dat hulle ‘n lasbrief vir sy arrestasie verkry het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gupta’s het in 2010 reeds eise gestel aan regering vir ‘n oorbetaling van R600 miljoen

Ajay Gupta het reeds in 2010 aangedring op ‘n oorbetaling van R600 miljoen vanaf die regering se Kommunikasie en Informasie Sisteem(GCIS). Hierdie inligting is onthul deur Thema Maseko, die vorige kommunikasiehoof van GCIS. Dit was op daardie stadium die totale advertensiebegroting van die departement. Ajay was bewus van die bedrag en het geëis dat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!