Beeldmateriaal waarin die EFF leier, Julius Malema, oor die afgelope naweek ‘n AK47 aanvalsgeweer afvuur tydens die EFF se 5de verjaardagviering, doen vanoggend wyd die rondte. Die EFF ontken dat dit ‘n regte AK 47 was en sê dat dit ook nie regte patrone was wat afgevuur is nie. Ondertussen het beide die ANC Jeugliga..
Continue reading…