Emfuleni munisipaliteit verloor R700 miljoen van belastingbetalers se geld

Die Emfuleni-munisipaliteit (Vanderbijlpark, Vereeniging en Sebokeng) het in die 2016-’17-boekjaar bykans R770 miljoen van belastingbetalers se geld “verloor”, luidens die ouditeur-generaal se verslag. Dady Mollo, DA-koukusleier in Emfuleni, het Donderdag gesê DA-raadslede het ’n beroep gedoen op Paul Mashatile, Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, om in te gryp by die finansiële wanbestuur […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Burgemeester van rassisme beskuldig ná hy wit mense as “ett**s” op Facebook verwys

Bewerings van rassisme word teen Norman van Wyk, ANC-burgemeester van die Kareeberg-munisipaliteit in Carnarvon, gemaak nadat hy glo op 31 Desember 2017 om 14:04 na wit mense as “ett**s” op Facebook verwys het en dat hy iemand wil “m**r”. Terwyl die DA eis dat die ANC teen Van Wyk optree, wil die VF Plus met […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!