Nuwe adjunkpresident, David Mabuza, se kas is vol geraamtes

Kan die geskiedenis hom oor tien jaar herhaal wanneer ons nóg ’n president het wat die howe probeer ontduik? Een van die vreesaanjaendste beskrywings van ons nuwe adjunkpresident, David Mabuza, is egter wanneer die ou ingesetenes van Mpumalanga jou vertel hoe hy sy teenstanders laat “gras eet”. Hy’t so baie byname soos wat daar bewerings […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa nie wesenlik anders as Zuma nie – “Grond (insluitend stedelike grond) kan gevat word sonder vergoeding”

Die ANC het op sy konferensie ‘n besluit geneem dat grond of eiendom sonder vergoeding weg geneem mag word. Dit is beklemtoon dat dit nie net landbougrond is nie, maar ook stedelike grond sal insluit. Daar is nie ‘n tydsraamwerk vir die besluit geplaas nie, maar in beginsel sal die grondwet gewysig word om die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het Rusland dalk ‘n hou-vas op Zuma

‘n Hooggeplaaste Russiese afvaardiging het skynbaar met Jacob Zuma ‘n ontmoeting gehad het voor die jongste kabinetskommeling. Die ontmoeting sou plaasvind om aan Zuma opdrag te gee om te verseker dat die multimiljard rand dollar kernooreenkoms met Rusland kan deurgaan. Mahlobo se aanstelling as energie minister was waarskynlik ook op aandrang van Rusland. Zuma moet […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!