Beheer van Noordwes provinsie word oorgeneem deur staat

Die sentrale regering van ANC-president Cyril Ramaphosa het beheer van die Noordwes provinsie oorgeneem.

Dit volg op die gemors wat premiers oor die afgelope 25 jaar aangevang het.

Politieke ontleders vra of dië stap nie die begin van die einde van die provinsies is as die sentrale regering nou die beheer oorneem nie?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afgelope 10 jaar is net 6% misdadigers veroordeel

Navorsing wat die ekonoom Mike Schüssler gedoen het aan die hand van ANC-president Cyril Ramaphosa se ontwikkelingsaanwysers, toon dat die veroordelingsyfer van alle misdade die afgelope tien jaar net 6% is. Terselfdertyd word misdaad al hoe minder aangemeld.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa: Om grond te neem, sal SA in die Tuin van Eden verander

Suid-Afrika kan uiteindelike in ‘n paradys verander met die implementering van die grondonteieningsbeleid sonder vergoeding, het Cyril Ramaphosa, ANC-president, gister in Nongoma, KwaZulu-Natal gesê. “In werklikheid is dit vir ons moontlik om ‘n proses te begin om die land te verbeter en die landbou te verbeter. Dit maak dit ‘n baie suksesvolle faktor in ons […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!