ANC-regime wil na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder

Oliemaatskappy, Total het onlangs gas gevind naby SA kus, dis egter hoog onwaarskynlik dat die arm burgers van ons land gaan voordeel trek uit die fonds, eerder die dik geëte korrupte staatsamptenare van ANC-regime

Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie

ANC-regime is anti-blank as dit by onderhoud van skole soos Hoërskool Driehoek kom

Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds

Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping

SABC stort in duie – eens trotse staatsentiteit is nou grootste verleenthede van die land se beeld na ANC-regime se oorname gedurende 1994

Besluit om die bankrot Pad Ongelukke Fonds te vervang met die Pad Ongeluk Voordele Skema is voorlopig uitgestel

Swak bestuur en korrupsie deur ANC-regime is die hoofrede waarom talle staatsinstellings bankrotskap in gesig staar, vat nou maar SABC wat R3 miljard benodig voor Maart 2019 om salarisse en skuld te betaal

Ineenstorting van infrastruktuur beklemtoon die regerende ANC-regime se onbevoegdheid

Suid-Afrika is in sy kanon in oor die ANC-regime nie ‘n benul het hoe om met geld te werk nie, meer as R296 miljoen onnodig vermors die afgelope vyf jaar

Honderde werknemers van SABC dalk hul werk kwyt omrede groot base die staatsentiteit bankrot steel en buitensporige uitgawes aangaan