MKMVA en ANCYL prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers

Terwyl menige verlig is oor die “bedanking” van Jacob Zuma, kom die ANC Vroueliga en Umkhonto we Sizwe Militêre Veterane en prys Zuma vir sy werk en beskou hom as een van hul beste leiers. Politieke ontleders sê as dit die standaard is wat gestel word aan ‘n leier, dan kan ‘n mens net besef […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC Vroueliga ontsteld – Emansipasie van vroue het misluk

In ‘n kultuur waar die man die dominerende party is, is die ANC Vroueliga baie ontsteld oor die pas afgelope ANC verkiesing. Uit die aard van die saak is hul teleurgesteld dat Nkosazana Dlamini-Zuma nie president van die ANC geword het nie, maar om die sout verder in die wonde te vryf is vyf van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Babbelas Bathabile Dlamini kry slae oor staatskaping uitlatings

Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was eerste op die wa om haar te kritiseer sou dit maar reg wees om te steel en korrup te wees. Haar versoek dat Carl […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!