Apartheid was ‘n “bespotting” meen DA se Athol Trollip

Die DA se federale voorsitter, Athol Trollip, het in reaksie op die debat oor apartheid tussen Afriforum en die media gesê dat die DA glo dat apartheid ‘n bespotting in alle opsigte was en geen regdenkende mens kan sê dat apartheid nie ‘n bespotting was nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wittebrood van die koalisie tussen DA en EFF is verby

Die wittebrood van die koalisie tussen DA en EFF is verby en ‘n egskeiding staan voor die deur na minder as ‘n jaar.

Na verlede jaar se plaaslike regeringsverkiesings, het ‘n opportunistiese alliansie tot stand gekom in die groot stede soos Pretoria, Johannesburg en Port Elizabeth, waarin die DA die senior vennoot is, saam met die EFF en VF Plus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema maak vir Zille kwaad

Die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, wie se party op verskeie plekke in koalisie met die EFF is, het op sosiale media uitgevaar teen Julius Malema oor sy onverbloemde rassisme.

Dit volg op Malema en Athur Trollip, DA burgemeester van Port Elizabeth, se woordestryd waarin hy maar
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF beplan om burgermeester uit amp te verwyder omdat hy wit is – Ons haat nie wit mense nie, ons is net verlief op swart mense

Julius Malema, EFF-leier, het Sondag dié stelling gemaak met verwysing na die EFF se planne om Athol Trollip as burgemeester van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in Port Elizabeth uit dié amp te verwyder.

Hy het by die bekendstelling van die party se registrasieveldtog vir die 2019-verkiesing in ’n stampvol Standard Bank-arena in Johannesburg gepraat.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!