Gupta saak teen Bank of Baroda afgewys met koste

Pretoria – Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Maandag die aansoek van Gupta-gekoppelde maatskappye teen Bank of Baroda met koste afgewys.

Regter Ntendeya Mavundla het op ‘n dringende aansoek van 19 Gupta-gekoppelde maatskappye besluit om te verhoed dat die Bank van Baroda sy Suid-Afrikaanse bedrywighede sluit
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!