Zuma hou Suid-Afrika gyselaar

President Jacob Zuma kan nie die ANC en die hele Suid-Afrika gyselaar hou deur daarop aan te dring dat sy regskostes betaal word en hy moontlike vrywaring teen vervolging kry nie, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê Cyril Ramaphosa, president van die ANC, is tans besig om sy magsgreep op die ANC te verloor en hy het ʼn gulde geleentheid laat verbygaan toe ʼn vergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) die afgelope Woensdag afgestel is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brown weier om te bedank – is glo nie alleen verantwoordelik vir Eskom gemors

Buiten die onvermoë van sekere ministers om vrae te antwoord is ander so dikvellig dat hul weier om verantwoordelikheid te aanvaar as daar probleme opduik. Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, het gesê dat sy nie alleen verantwoordelik is vir die Eskom gemors nie. Sy erken daarmee dus dat sy wel verantwoordelik kan wees […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!