Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word

Stadion in Kaapstad wat vir 2010 Fifa sokker beker gebou is, staan grootliks onbenut en is ‘n las op die belastingbetalers en bankrot munisipaliteite

Bankrot SA wil Afrika Sokker Beker Toernooi in 2019 aanbied – Gaan belastingbetalers die geld skenk vir die duur toernooi?

Kaapstad wil R4 miljard leen om sy kapitaal projekte te befonds

Invloed van Zuma en Guptas is nog steeds besig om staatsentiteite te sink – Denel sukkel om salarissse te betaal

ANC-regime se beoogde grondonteiening sonder vergoeding kan veroorsaak dat Landbank R41 miljard verloor

E-Tol stelsel ‘n mislukking – soos vele ander ANC projekte