Danksy die regerende ANC regime gaan dit sleg met SA – vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag

Ramaphosa se diefstal benadering – Terwyl wêreld sit en kyk wat Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om die verkiesing te nader

Die wittebrood is verby Ramaphosa, tyd om wet en orde toe te pas – Staatskaping kan SA finansieel skud en hou die gevaar in dat meer as ’n $100 miljard se beleggings nie sal realiseer nie

ANC se dubbelpratery – Ramaphose en Magashule se verklarings oor die onafhanklikheid van die Reserwe Bank, weerspreek mekaar en is besig om belegger se vertroue te knou – Dit wys jou as jy lieg word jy uitgevang!

Swart banke in SA voer ’n sukkelende bestaan – VBS Bank loop dieselfde paadjie as die mislukte African Bank

Beleggers wil nie in SA meer belê oor nasionale kragvoorsiener so onbetroubaar is – Kommuniste eis einde van beurtkrag nadat dit alreeds die land miljarde Rand gekos die afgelope weke

Die strop trek al hoe nouer om ANC-regering – SA kan sanksies te wagte wees weens beleid van weens onteiening sonder vergoeding

Trevor Manuel sukkel om Ramaphosa te “verkoop”

Suid Afrika nie ‘n opsie vir buitelandse beleggers – effekte bereik laagtepunt

Geagte Ramaphosa SA se ekonomie kan nie soos ‘n KFC bedryf kan word nie

Sosialisme:- dit gaan ons almal honger en arm laat