Ses mans wat geklee was in polisie-uniforms het op ’n plaas toegesak in Bergville, KwaZulu-Natal waartydens hulle vuurwapens gesteel en geld geëis het. Volgens berugte het hul die boer se plaas betree onder valse voorwendsels. Hulle was swaar gewapen en het die toneel gevlug in in silwer jeep asook Toyota voertuig. Volgens inligting bekom is..
Continue reading…