DA verwelkom Ramaphosa se onttrekking van ‘n “nuttelose” appèl in NVG-aangeleentheid

Die DA verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om die “nuttelose appèl, wat deur sy voorganger, Jacob Zuma, van stapel gestuur is” in die aanstelling van ‘n nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDPP) te onttrek.

Die DA se federale voorsitter, James Selfe, het gesê hy hoop dat die besluit die einde van Shaun Abrahams se ampstermyn as hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sal aandui.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede ‘Doom-profeet’ gedoem

Lethebo Rabalago (26), die omstrede “Doom-profeet”, het op Vrydag 9 Februarie in die hof in Mookgophong verskyn.

Rabalago is skuldig bevind op vier klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Hy is ook skuldig bevind op die oortreding van die Landbouwet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Buffolo City beampte geskors oor Nelson Mandela begrafnis skandaal

Vincent Pillay, die hoof finansiële beampte van die groter munisipaliteit van Oos-Londen, is geskors oor die Nelson Mandela begrafnis skandaal.

Die Openbare Beskermer het in Desember 2017 Pillay uitgewys in die R6 miljoen skandaal.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Durbanse Universiteit van Tegnologie voortaan dalk gesluit

Die bestuur van die Durbanse Universiteit van Tegnologie het gewaarsku dat die 2018 akademiese jaar dalk iets van die verlede kan wees indien die salaris kwessie van personeel nie spoedig opgelos word nie.

Personeel eis ‘n 10% verhoging, R400 behuisingstoelaag en ‘n R9 000 eenmalige bonus.  Dit sal die universiteit R 62 miljoen kos.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wanadministrasie in Kaapse Raad – de Lille en Heron se kantore ondersoek

Regsinspekteurs het die kantore van Patricia de Lille en Brett Herron besoek en is besig om die rekenaars van beide deur te gaan.

Dit volg na die regsfirma Bowman Gilfillan se ondersoek rondom wanadministrasie in die Kaapse Raad.

Die MyCity tenders en Foreshore Freeway projek word ondersoek vir onwettige transaksies.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Donker wolke hang oor Limpopo se finansies weens wanbestuur

Limpopo se departement van gesondheid is bankrot en het skuld van R1,7 miljard.

Dit gaan nie veel beter in die departement van onderwys in die provinsie nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vyf polisiebeamptes afgemaai in die Oos-Kaap

Vyf polisiebeamptes van die Ngcobo polisiestasie en ‘n weermaglid in die Oos-Kaap is vroeg Woensdagoggend doodgeskiet.

‘n Onbekende groep gewapende mans het die polisiestasie betree en op die beamptes begin skiet. Drie is onmiddelik gedood asook die weermaglid. Twee polisiebeamptes is weggevoer en later ses kilometer van die stasie dood gevind.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die armes in SA sal na die jongste Begrotingsrede ly

Twee van die grootste skokke van die begroting deur die minister van finansies, is Motoriste in vir skok wanneer die prys van brandstof op 4 April styg met 52 sent in die vorm van bykomende heffings.

Daarvan gaan 22 sent na die algemene brandstof heffingsfonds en 30 sent na die reeds bankrot Pad Ongelukke Fonds.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Luukse Durban-voorstad van rommelstatus tot rioolstatus

Umhlanga is gedwing om sy strande te sluit nadat ‘n gebarste pyp veroorsaak het dat riool in die water en die promenade in gespoel het.

‘n  Rioolspoeling in die luukse Durban-voorstad van Umhlanga het tot die sluiting van al sy strande besorg.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Woensdag: 2 plaasaanvalle vind plaas ure uit mekaar

Daar was Woensdagoggend binne enkele ure van mekaar twee plaasaanvalle in Limpopo en Mpumalanga onderskeidelik.

’n Plaaswerker is omstreeks 04:30 op ’n plaas in die Kromdraai-gebied buite Emalahleni in Mpumalanga geskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!