Skokkende nuus! Vier leerders dood en talle beseer na strukturele ineenstorting by Hoërskool in Vanderbijlpark

Rassisme op wittes word al hoe erger, die gemeenskap help en dankie dat die polisie vinnig op die toneel gewees