President jakker die wêreld vol ten tye wat geweld, betogings, moord, stakings aan die order van die dag is en SA se skuldlas al hoe groter raak

Weereens ’n bewys van die ANC se onbevoegdheid en wanfunksionering waar korupsie aan die orde van die dag is – Kimberley ‘op rand van ineenstorting’

N2 gesluit by Grabouw , klipgooiers bestook onskuldige voertuie met klippe

Ventersdorp tot stilstand gebring op Krugerdag a.g.v. gewelddadige betogings oor ontwikkelingsprojek van R6 miljard

Inwoners van houtbaai en polisie raak haaks tydens klopjag

Bou nou ‘n nasie met so volk: Oproerige studente wat sodanige gratis onderrig eis, brand gedeelte van Durban kampus af

Skade veroorsaak deur geweldadige betogings in Hermanus beloop al meer as R40 m.

N3-snelweg tot stilstand geruk weens betoging oor duur brandstof

Madiba se latenskap word gevier deur chaos en wanorde in verskeie dele van SA

Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe

Chaos breek uit in Koster

Polisie in Mitchells Plein onder vuur