Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriSake troef Black First Land First in hof

AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First sing ‘Kill the boer’ by #RupertMustFall-optog

Sowat 20 tot 30 lede van Black First Land First (BFLF) het teen 09:30 by die parkeerterrein oorkant die BFLF bymekaar gekom vir hul #RupertMustFall-optog. Betogers van BFLF, die ANC-jeugliga en MK-veterane hou Donderdag ’n optog na Remgro se kantore om ’n memorandum aan Johann Rupert te oorhandig. Hulle is ontevrede oor Rupert, voorsitter van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First dreig nou vir Eric Barnard en die sogenaamde “gronddiewe”

Die radikale splintergroep, Black First Land First (BLF), het ‘n kwalik bedekte dreigement teenoor Eric Barnard Meubileerders uitgespreek, na dié se onttrekking van sy advertensie van Jacaranda FM. Eric Barnard het sy advertensie onttrek na die rassistiese aanmerkings van die aanbieder, Tumi Morake. BLF sê hy het kennis geneem dat Eric Barnard “sy rassistiese aanmerkings […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ventersdorp word ontsier met haatspraak op padtekens en mure

Die polisie in Ventersdorp ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat graffiti met haatspraak op padtekens en mure in dié dorp aangebring is. Dit het Dinsdag verskyn nadat Black First Land First (BFLF)-ondersteuners ’n Steve Biko-dag bygewoon het. Inwoners het Woensdag op sosiale media uitgevaar teen die graffiti, wat slagspreuke soos One Settler One Bullet […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Maak julle gereed: “Massa-grondbesettings kom op 31 Desember’

Andile Mngxitama, die leier van Black First Land First (BLF), het Woensdag gesê dieorganisasie maak gereed om uitgebreide grondbesettings reg oor Suid-Afrika uit te voer,wat volgende jaar nog verder verskerp sal word. “Swart mense het nie grond nie. Ons het nog heeltyd net klein deeltjies hier en daar gevat, maar nou vat ons meer en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black Land First: “Ons vertrou geen wit mens nie”

Ons vertrou nie enige wit mens nie,” het Andile Mngxitama, leier van BLF gesê. Die Black First Land First-groep (BLF) het Donderdag buite die Johannesburgse hooggeregshof laat hoor hulle meen die uitkoms van hul saak is nou in ʼn wit regter se hande, en hulle vertrou hom nie. “Teen 12:00 môre [Vrydag] sal ʼn wit […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Black First Land First betoog – ABSA moet apartheidsgeld terugbetaal

Ondersteuners van die Black First Land First (BLF)-beweging het aangedui dat hulle Woensdag by verskeie Absa-takke in Gauteng gaan betoog om aan te dring dat die bank die sogenaamde “apartheidsgeld” terugbetaal. Dit volg nadat adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), bevind het dat Absa, voorheen Bankorp, tussen 1985 en 1995 ʼn onwettige reddingsboei van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!