Pretoria se “Bloedsusters” sê Plaasmoorde is Wreder – Al Ooit Gewonder Wie Maak Skoon Na Plaasmoorde?

Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie…….  (Die boek “BLOEDSUSTERS”)

Eileen de Jager en Roelien Schutte die werk doen wat vir jou en my die ergste nagmerrie is, en tog, noodsaaklik, iemand moet dit doen …….

Dit is die twee susters van Pretoria wat nie net daagliks ondenkbare, grusame tonele skoonmaak nie, maar ook probeer om die trauma van die wat agterbly te verlig.  Crime Scene-Cleanup is ‘[n maatskappy wat aan die twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde – met deernis en empatie – skoonmaak. Gewapen met al die regte toerusting en chemikaliee,, maar veral met moed en menslikheid, is dit hulle wat die stukke – soms letterlik – gaan optel.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!