Nadat ‘n Sweedse afvaardiging onlangs die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) in Pretoria besoek het, het mnr. Paul Kruger, voormalige voorsitter van die VVK, en mev. Chantal Kruger, administratiewe beamte van die VVK, ‘n konferensie in Swede bygewoon waar die Boere-saak bespreek is en verteenwoordigers van regoor Europa en die VSA ingelig is oor die situasie..
Continue reading…