Valse Aantygings oor Boeremag is Skynheilig en Verdag en Gemik om “Boeremag” te Diskrediteer en Pretorius Gesin se Hofsake te Beduiwel

Die waarheid oor aantuigings van ‘Boeremag’-infiltrasie in SITA-sisteme word ontbloot in ‘n mediaverklaring in reaksie op mediaberigte van 2 Mei 2018, waar bewerings gemaak word rakende die sogenaamde infiltrasie van ‘Boeremag-lede’ in regering se SITA sisteme. Hierdie verklaring dien ook as reaksie op bewerings dat voormalige SITA werknemer, Mnr André du Toit, betrokke is by SITA-infiltrasie vanuit die gevangenis.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boeremag kry skuld vir staat se mislukte IT-stelsel

Die Boeremag het na bewering die polisie en die staat se amptelike inligtingstegnologie- (IT) agentskap geïnfiltreer.

ANC- en opposisie-LP’s het Woensdagoggend hul diepe kommer aan die polisie se grootbase, sowel as die hoof van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (Sita), hieroor oorgedra nadat dit onder hul aandag gekom het dat ’n Boeremag-“kabaal” glo veral vir Sita geïnfiltreer het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SITA gebruik Boeremag as rookskerm vir onbevoegdheid en onbekwaamdheid

Nadat twee lede van Sita geskors is as gevolg van vermeende bande met veroordeelde lede van die sogenaamde Boeremag, het die VF Plus leier, dr. Pieter Groenewald, dié gebeure op die ANC omgekeer.

Hy sê die blote feit dat die polisie en die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita) binnegedring is, is skokkend en dien as bewys van die totale onbevoegdheid van die personeel wat die stelsel moet bedryf en beveilig.

Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

BOEREMAG GEVONNIS NA ‘N DEKADE VAN AANHOUDING

Boeremagverhoor is Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gelewer.

Die 20 mans is verlede jaar in Julie skuldig bevind aan verskeie kriminele misdrywe waaronder hoogverraad, moord en terrorisme vir ʼn komplot om ‘n staatsgreep uit te voer.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boerevolk Politieke Gevangenes nader Grondwethof weens onwettige aanhouding en reg op appèl wat ontneem is

So vroeg as reeds April 2002 is van die Boeremagbeskuldigdes gearresteer.  Op 19 Mei 2002 het die rekord-hofsaak begin, wat vir die volgende meer as elf jaar sou voortduur in die Hooggeregshof te Pretoria.  Die hoofaanklag waarvan 24 manne beskuldig was, is hoogverraad.  Terwyl sommiges borg gekry het, onder uitermatig streng borgvoorwaardes, het elf van […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar

Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Selfverrykende Spioene, Seks en eerlike onskuldige slagoffers!

’n Korrupte eenheid binne die intelligensiegemeenskap is besig met ’n goed georkestreerde plan om eerlike polisiemanne, staatsaanklaers en belastingamptenare te diskrediteer en om hul eie smokkelnetwerke, veral in die tabakbedryf, te beskerm. Die storie bring herinninge van die arme Boeremag manne wie ook so misbruik en in ‘n lokval gelei is. Rapport kan vandag die bestaan […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!