UITNODIGING:- Suid-Afrikaanse Landbouhandelsskou (NAMPO) 2018 – Bothaville

Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sies tog en jy dink ons gaan jou jammer kry – Dief getraumatiseer ná gemeenskap hom begrawe

’n Dief wat deur die gemeenskap aangekeer, in ’n vlak graf begrawe en net betyds gered is, moet in die tronk traumabehandeling ontvang, het ’n landdros hier gelas. Landdros Jan Claassen het Lucky Edward Teleko (18) en Tatudi Johannes Ramoolla (23) skuldig bevind aan huisbraak in die township Kgotsong buite Bothaville en twee jaar tronkstraf […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aanvallers kom hul moses tee na boervrou van Bothaville losbrand op hulle

’n Boervrou van Bothaville in die Vrystaat, Annetjie van Schalkwyk, het Sondag kopgehou toe plaasaanvallers haar gedwing het om die wapenkluis oop te sluit. Sy het ’n pistool gegryp en op die aanvallers geskiet. Een van die aanvallers is gewond en in hegtenis geneem. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, sê Gerrie Van Schalkwyk, sy vrou, Annetjie, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou en dogter van Bothaville word oorval deur gewapende rowers

Vyf gewapende mans het ’n vrou en haar dogter Woensdagoggend omstreeks 3:00 in hul huis in Meyerhof, Bothaville, oorval. Die mans het die slot van die toegangshek na die huis gebreek en ’n deur oopgebreek om by die huis in te kom, sê kapt. Stephen Thakeng, ’n polisiewoordvoerder. Rinette Erasmus (42) en haar dogter het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!