Rampokkers steek treinwaens aan die brand

Ses treinwaens wat staal vervoer is deur rampokkers tussen Coligny en Leeudoringstad aan die brand gesteek.

Die spoorlyn is met klippe blokkeer en die polisie “ondersoek” die saak maar soos gewoonlik is niemand in hegtenis geneem nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas

GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.

In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opvolg: Brande wat in Oos-Kaap woed alreeds R6 m. se skade aangerig

Die veldbrande wat reeds vier dae lank in die Oos-Kaap woed, het tot dusver meer as R6 miljoen se skade aangerig. Die wegholveldbrande het Sondag in die Lady Grey-gebied ontstaan en suid van die Witteberg na Barkly-Oos versprei. Luidens ’n verklaring van die Joe Gqabi-rampbestuur is meer as 40 000 ha afgebrand wat tot R6,4 […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!