Die Britse Eerste Minister, mev Theresa May, wat tans op besoek aan Suid-Afrika is, het, nadat sy deur ’n verslaggewer gekonfronteer was, bevestig dat sy die ANC en Ramaphosa se beleid oor gronddiefstal ondersteun. Die aanvanklike verwagting was dat mev May haar nie oor die ANC se grondgryp-beleid sou uitspreek nie. In teenstelling daarmee dat..
Continue reading…