Panyaza Lesufi, het belowe sy departement gaan die koste dra van kinders wat beseer is in die brugtragedie wat die Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark , getref het , of so het die res van Suid Afrika dit verstaan , maar na wat berig word het die departement hulle deuntjie verander aldus – Lesufi se woordvoerder. Steve..
Continue reading…