Vicki Momberg-vonnisoplegging bevestig dubbele standaarde in Suid-Afrika met betrekking tot ras

Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde in Suid-Afrika, veral met betrekking tot ras.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF staar haatspraak klagte in gesig

Die EFF staar formele klagtes van haatspraak in die gesig nadat die burgerregte-organisasie AfriForum Woensdag hul verkla het  by die gelykheidshof se kantoor in die landdroshof in Johannesburg ingedien. Díe aanklagte volg kort na ’n voorval waartydens ’n groep EFF lede’n liedjie met die woorde “white man, you must die” en “shoot to kill the […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Simboliese monument opgerig vir Zuma vir 783 korrupsieaanklagtes

AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument opgerig vir die 783 korrupsieaanklagtes teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan ’n monument vir Zuma begin het wat sowat R1,7 miljoen gaan kos. Die Noordwes-regering het op dié […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!