Caledon….O…..Caledon – Is slapgatheid die siekte van ons tyd?

Opinie stuk: Soms dink ek ons verdien wat met ons gebeur in Suid-Afrika. Wat het van ons moed en durf geword as volkie? Waar het dinge verkeerd gegaan dat ons ons ruggraat verloor het. En ja ek weet dis nie almal nie, maar ek kan nie help om te wonder hoe ons gaan oorleef hier op die Suidpunt van Afrika met ons ‘jammer ek leef’ houdings nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasaanvallers wou gesin van Caledon leed aandoen

Jacques Bouwer en sy seun Jan het Dinsdag ’n aanval op hul plaas buite Caledon oorleef. Bouwer en sy gesin is Dinsdag kort ná 00:30 deur drie mans in hul huis aangeval. Een van die mans het vroeër vir Bouwer gewerk, maar is afgedank nadat hy glo by hulle en by ’n buurplaas ingebreek het. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!