DA gaan voort met mosie teen De Lille

Die DA gaan voort met sy mosie van wantroue teen De Lille aangesien Kaapstad vir die eerste keer in die geskiedenis nie n skoon oudit gekry het nie Kaapstad – Die DA het aangekondig dat sy federale uitvoerende gesag ‘n mosie van vertroue in die burgemeester van die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, gemagtig het. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jou Top 20 vir die week!

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

#WhitesAreBetter – Rassistiese Swart Facebook gebruiker roep vir Aanvalle op Wit Boere in Kaapstad – pos is al 2 weke oud

#WhitesAreBetter – Rassistiese Swart Facebook gebruiker roep vir Aanvalle op Wit Boere in Kaapstad – pos is 2 weke oud en nog steeds daar… Lyk asof niemand regtig omgee oor oproepe vir Blanke Volksmoord nie, dit is nie asof Blankes iets spesiaal is nie, soos Jode of Bantu… Soos op die skermskoot gesien volgens die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!