Rampokkers steek treinwaens aan die brand

Ses treinwaens wat staal vervoer is deur rampokkers tussen Coligny en Leeudoringstad aan die brand gesteek.

Die spoorlyn is met klippe blokkeer en die polisie “ondersoek” die saak maar soos gewoonlik is niemand in hegtenis geneem nie.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Darem nuwe hoop vir Dorp Coligny wat alreeds 3 maande sonder water

Inwoners van Coligny in Noordwes sal binne die volgende dag of twee die eerste keer in drie maande weer behoorlike watertoevoer hê.

Veral hoogliggende dele van dié dorp het geen water gehad nie omdat omtrent al die pompe wat watertoevoer moontlik maak, stukkend was.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boer van Coligny op sy plaas doodgeslaan

’n Bejaarde boer is op sy plaas naby Coligny in Noordwes doodgeslaan.

Dis nie seker of Hannes Christie (68) reeds Dinsdagaand of vroeg Woensdagoggend aangeval is nie, sê sers. Kelebogile Moleko, polisiewoordvoerder in Noordwes.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Familie van Coligny jeugdige ontvang nuwe huis – wit inwoners wat se huise afgebrand is kry niks

Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroeër vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag ‘n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, sê die burgemeester sal ‘n sooispitseremonie op die terrein hou waar die Moshoeu-families se nuwe […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-beheerde Openbare uitsaaier verdraai feite: Coligny saak

Twee mans wat beskuldig word op die moord van ‘n tiener nadat dié van ‘n bakkie in Coligny afgespring of afgeval het, verskyn weer vandag in die hof. Verskeie lesers het egter hulle absolute misnoeë teenoor Die Vryburger uitgespreek oor die wyse waarop die Afrikaanse sender van die ANC-beheerde openbare uitsaaier, RSG, die nuus hieroor […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Watse bloedbad dink mnr. De Klerk het hy met sy oorgawe verhoed in 1994?

Op dieselfde dag dat Coligny weer die teiken word van swart rassiste wat blanke wonings en plase aanval en afbrand, verklaar FW de Klerk dat as hy en sy kornuite nie die pad sou gevolg het wat hulle sedert 1990 wel gevolg het nie, die land in ‘n bloedbad sou verval het. Sy woorde was […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Coligny-moordsaak moet nie verpolitiseer word nie – laat die saak toegelaat word om sy gang te gaan

Die hofsaak waarin twee mans van Coligny tereg staan op die moord van ʼn swart seun, moet nie verpolitiseer word nie, en in die belang van gesonde regspleging moet die saak nou toegelaat word om sy gang sonder inmenging te gaan, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes. Groenewald, wat die verrigtinge […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Coligny-moordsaak: Hof lewer uitspraak oor dringende aansoek

Die Noordwes-hooggeregshof het Maandagmiddag uitspraak gelewer oor ʼn dringende aansoek van die twee mans wat tereg staan op ʼn aanklag van moord in verband met die dood van ʼn kamptige 12-jarige seun in Coligny in Noordwes. Frank Lesenyego, die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het aan die Media gesê die hof het die twee […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!