Suid-Afrika sit sonder ’n president, en niemand weet wie is in beheer van die ‘reënboog’ republiek in wording nie.

En so begin die magstryd tussen die grotes van die Politieke arena:- Mbeki kortwiek Cyril se plan

Adviseurs wat aangestel is om Eskom gemors op te los dros terwyl algemene bestuurder van Actom Power Systems bedank uit die span aangesien sy nie kans sien vir die vrag werk wat wag

ANC- regerende presidentprobeer indruk skep dat rassisme is eintlik net ‘n wit probleem is

Ramaphosa maak verklaring dat stabiliteit van SA glo bedreig word aangesien grond slegs in ‘n klein groepie se besit is – Dit terwyl hy self baie grond besit!

Ramaphosa – Brics – China – Suid-Afrika – ANC en China en hul NWO praatjies. Waar agter is China nou eintlik?

Nou gaan al wat ‘n party op spring soos sampioene net voor die 2019 verkiesing

Dis amptelik, nuwe pappas kry ook nou kraamverlof

Gaan adv. Shamila, die nuwe NVG baas, die mas kan opkom en weerstand bied teen korrupsie

Die Teen-bende Eenheid is skaars behoorlik aan die gang en hulle arresteer van hul eie lede

Pravin & Juju is in mekaar se hare in en dis nou ‘n vet bek geveg

Cyril is meer ‘bek as binnegoed’, is hy regtig aangewese om die President te wees