Dis amptelik, nuwe pappas kry ook nou kraamverlof

Gaan adv. Shamila, die nuwe NVG baas, die mas kan opkom en weerstand bied teen korrupsie

Die Teen-bende Eenheid is skaars behoorlik aan die gang en hulle arresteer van hul eie lede

Pravin & Juju is in mekaar se hare in en dis nou ‘n vet bek geveg

Cyril is meer ‘bek as binnegoed’, is hy regtig aangewese om die President te wees

Die 5 kandidate bekend gemaak vir die pos as Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings, nuwe mense wat op die ‘te kooplys’ is

Duitsland klap ANC onderstebo – diskriminasie waar BEE as onregmatige maatreël vir swart bevoordeling is, is beslis onaanvaarbaar en stel nie belang om besigheid te doen met SA nie

Talle groot name is op die lys vir die pos as direkteur van die openbare vervolging

Dit is nou weer daai tyd van die jaar dat mense NOG meer geld wil hê, so die nuwe minimumloon word binnekort onderteken en tree inwerking begin 2019

Strop trek al hoe stywer om Ramaphosa se nek, gee nou to dat wit boere in SA vermoor word na konfrontasie met FV Plus leier

Cyril so bietjie in die sop in die Parlement oor sy seun, is dit ‘n tweede Zuma geval?

Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad:- loer na die video in die berig