Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek

Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het ons nou die ander gesig van die aap gesien, in die vorm van massa- en mediahisterie.

Nog meer onlangs het ‘n horde rooi wagte van die EFF (Economic Freedom Fighters) etlike winkels van die Sweedse modehuis Hennes en Maurits bestorm en daarbinne amok gemaak. Dis nou die fameuse “H & M”. Ek besit self ‘n paar linnehemde en -broeke van H & M; ek moet sê, dit verskaf my tans ‘n vreemde gevoel om hulle aan te trek, asof ek een of ander gebod oortree. Die aapgebod?
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VolksMoorde van blankes word toegesmeer deur bedrieglike doodsertifikate wat “natuurlike dood” sê wanneer dit moord was!

Moorde van Wit Suid-Afrikaners word toegesmeer deur bedrieglike doodsertifikate wat aandui dat dit ‘n natuurlike dood” was. Al is die berigte in koerante ‘n paar jaar terug, glo ons die praktyk duur nogsteeds voort. Verskeie groepe vir die regte van die blankes van Suid-Afrika, het bewyse bekom dat moorde op Suid-Afrikaanse blankes toegesmeer word met […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA Val Uitmekaar maar Ryk Elites verkies om Geld, Tyd, Hoftyd en Media Spasie aan “Politieke Korrekheid” te mors.

Terwyl gewone mense met drastiese beurtkrag; kapings; moord; polisie lede wat self ernstige misdaad pleeg;  gruwel verkragtings en moord van oumense; plaasmoorde (Volksmoord volgens Genocide Watch); hospitale wat ‘n doodsvonnis is waar mensebloed en riool op die ope grond uitloop en sonder belangrikke medisyne of selfs beddens sit; terwyl die getal armes in plakkers kampe […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Alinksy, Godwin’s Law en Afriforum

Baie is al geskryf oor die taktiek wat Liberale en Sosialistiese organisasies gebruik om hulle agendas te bevorder maar geen een enkele geskrif verskaf meer gestalte aan hierdie taktieke as Saul Alinsky se 1971 boek “Rules for Radicals: A Pragmatic Primer for Realistic Radicals” nie. Dit is 10 hoofstukke van advies hoe om ‘n agenda […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!