ANC-regime wil sensuur herinstel om beheer uit te oefen oor die inhoud van die Internet

Die Film- en Publikasieraad-wysigingswetsontwerp is nie ʼn opregte poging om vrouens en kinders te beskerm nie, maar eerder ʼn poging om sensuur terug te bring onder die dekmantel van beskerming, en om beheer uit te oefen oor die inhoud van die Internet en moet daarom verwerp word.

Dit is die standpunt van adv. Anton Alberts van VF Plus.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrika vir ‘n pot lensie sop?

Elke vyf jaar word die inwoners in Suid Afrika opgeroep om te kom stem. ‘n Mengelmoes van verskillende rasse, gelowe, volke en immigrante wat die “Reënboognasie” gedoop is. Genadiglik kom die woord Afrikaner nie daarin voor nie! Die betekenis daarvan is dat die ware nasionalistiese Afrikaner nie deel het aan dié wanstaltige “nasie” nie. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!