Sukkelende Denel gee R1 miljoen beurs weg aan Noordwes premier se seun

Ten spyte daarvan dat Denel nie salarisse en verskaffers kan betaal nie, buig hulle die reëls en gee ‘n R1,1 miljoen beurs aan die seun van Noordwes se premier om ‘n loods te word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede wapenvervaardiger Denel is besig om te vou

Pravin Gordhan het vergader met die direkteure van die wapenvervaardiger Denel.

Denel ervaar ernstige kontantvloei probleme en die staat moes ingryp met ‘n lening van R580 miljoen om te verseker dat personeel en verskaffers betaal kon word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Guptas en lakeie se kierangs begin braai

Die Valke het ’n lasbrief bekom vir die inhegtenisneming van ­Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne. Bronne in die Valke, die polisie en ander wetstoepassingsafdelings het aan City Press bevestig Zwane kan binnekort in boeie wees. Zwane was die Vrystaatse LUR vir landbou toe die berugte Vrede-suiwelprojek begin is. Rapport het verlede week berig die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staatsbeheerde instansies is laat betalers

Minister Lynne Brown van openbare ondernemings het op navraag bevestig dat Denel, die staatsbeheerde wapen vervaardiger, se skuld in begin November R687 miljoen beloop het. Daarvan was R266 miljoen se uitstaande skuld ouer as 30 dae, R86 miljoen ouer as 60 dae, R185 miljoen ouer as 90 dae en R151 miljoen ouers as 120 dae. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma wil Denel verkoop

Bewerings word gemaak dat die ANC staatshoof, Jacob Zuma, in kontak is met belanghebbendes in Qatar om ‘n beherende aandeel van Denel aan díe land te verkoop. Dit wil ook voorkom of Zuma ook reeds besig is om van die sukkelende staatsentiteite soos Eskom en SAL ontslae te raak. Die minister van verdediging van Qatar, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Is Muammar Gaddafi se miljoene dalk in Suid Afrika?

‘n Paneel van die Verenigde Nasies het in ‘n verslag getoon dat onwettige transaksies tussen Denel en ‘n Libiese groep ‘n gevorderde stadium bereik het waarin Rooivalk helikopters, Atlas Oryx helikopters asook missiel lanseerders en mortiere bestel is. Die bestelling sou vanuit die Gaddafi regering se “geheime” bates wat glo in SA bestaan het betaal […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!