Webwerf van Binnelandse sake gee onwetend ID en selnommers weg

Die webblad van die departement van binnelandse sake het waarskynlik onwetend die inligting van duisende gebruikers gelek.

Weens ’n gogga in hul stelsels het die departement van binnelandse sake se webwerf die besonderhede van moontlik duisende Suid-Afrikaners blootgelê.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gerugte dat groen ID boekie nie meer geldig gaan wees nie is vals

Die Departement van Binnelandse Sake het gerugte verwerp dat die groen ID-boekie nie langer geldig gaan wees nie. Dit volg na vals berigte gister die rondte gedoen het dat die groen boekies teen einde Maart 2018 nie meer ‘n geldige bewys van identiteit sal wees nie. Die departement sê die ID-boekies sal steeds gebruik word […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voormalige beampte vasgetrek oor vervalste permitte aan buitelanders

ʼn 34-jarige vrou is Vrydag deur die Valke se teenkorrupsie-eenheid vasgetrek vir die uitreiking van vervalste permitte. Kapt. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die Valke, het gesê die vrou was ʼn voormalige beampte van die departement van binnelandse sake. “Die verdagte van Kensington naby Kaapstad het glo in 2015 die departement se administratiewe stelsel gemanipuleer en […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!