Die Departement van Openbare Werke, Paaie en Vervoer meld dat daar ‘n enorme agterstand is in die instandhouding en opgradering van paaie in die Oos-Transvaal.
Die nommerplaat kenteken vir die provinsie is afgekort MP wat dalk suggereer dat daar M(oe..e)P(otholes) is in die paaie, spot inwoners.