Gesondheidsbase is in ‘n blik gedruk oor die Life Esidimeni Arbitrasie en nou verlaat hulle een-vir-een die sinkende skip

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer. “Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Padvalke word verplig om roudiens van gestorwe departementshoof by te woon

Die DA het ’n beroep op Sam Mashinini, LUR vir polisie, paaie en vervoer in die Vrystaat, gedoen om in te gryp en seker te maak dat verkeersdienste in die provinsie nie vandeesweek ontwrig word nie. Dit volg nadat alle verkeersbeamptes verplig is om die roudienste van Sandile Msibi, departementshoof, in Parys by te woon. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!