Kusile en Medupi kragstasies lewer tans nie beplande 780MW en dit terwyl beurtkrag die land lamlê – Iemand maak beslis geld uit Eskom

Die Teen-bende Eenheid is skaars behoorlik aan die gang en hulle arresteer van hul eie lede

Nuwe wet in SA hou glo regerings amptenare verantwoordelik vir verlore en gesteelde geld, maar met korrupte ANC regime sal reg en geregtigheid werklik geskied?

Swak sekuriteit en veiligheid skrik pendelaars af om gebruik te maak van Suid-Afrika se spoordienste

ANC-regering doen nie genoeg om plaasaanvalle te voorkom nie – Jong meisie van Klerksdorp distrik word aangerand tydens plaasaanval

Ace Magashule steel Afrikaner erfenis en word ondersoek vir sy betrokkenheid in diefstal van waardevolle Pierneef skildery

Bergville plaasaanval: Gewapende aanvallers was geklee in polisie-uniform

Wat ‘n gemors:- Polisie misluk met veiligheid op treine en op eiendomme van PRASA

Bedrog en diefstal agter SAL-bankrotskap – Die SAL se skuld is tans R15 miljard meer as sy bates, en banke wil nie meer aan die lugredery enige geld leen

Vliegtuig onderdele kry voete na sindikaat SAL tegniese afdeling rot en kaal besteel

Polisiebeampte en maters vas oor vuurwapens, gesteelde motors

Tesourie los ‘n bom oor grootskaalse bedrog en diefstal binne Eskom