Omgekeerde rassisme vind nou plaas – Blankes onderverteenwoordig in Staat se werkmark

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en veral wittes toenemend uit die staat se werkmark gedruk word en lank reeds onderverteenwoordigend is.

Uit antwoorde op ʼn geskrewe vraag van die VF Plus aan die minister van staatsdiens en administrasie, Ayanda Dlodlo, blyk dit dat alle bevolkingsgroepe buiten wittes se situasie in die openbare arbeidsmark verbeter het oor die laaste jare.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart-op-swart rassisme by Unisa

Swart Unisa werknemers beskryf hul werksomstandighede onder swart amptenare as “giftig”.

Verhore voor die SA Mensregte Kommissie handel oor rassisme, seksisme en diskriminasie, maar die wit baas, professor Peter Havenga, is hulle held.

Klagtes teen Havenga is glo gemaak om die aandag af te trek van swart-op-swart rassisme.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cyril Ramaphosa oor Regstellende Aksie: “Wit mense, veral wit mans, domineer steeds die senior posisies in die ekonomie”

Die VF Plus wil hê die publiek moet hul stories deel oor hoe die beleid van Affirmative Action teen hulle diskrimineer op grond van hul velkleur, sê Tammy Wessels, Jeugleier van dié party.

In sy repliek op die debat oor die staatsrede, het pres. Cyril Ramaphosa gesê: “Wit mense, veral wit mans, domineer steeds die senior posisies in die ekonomie.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa verstaan blykbaar nie gelyke regte nie

President Cyril Ramaphosa se verwysing na bevoorregting van die wit jeug en Regstellende Aksie (RA) en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB), wys dat hy nie die argument van gelyke regte vir almal in Suid-Afrika verstaan nie.

Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê Ramaphosa se gebruik van werkloosheidstatistiek wat daarop dui
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pik Botha – Regstellende aksie: “dit was nie die ooreenkoms nie”

Die huidige toepassing van regstellende aksie was nie die bedoeling van die ooreenkoms wat in 1994 tussen spesifiek die toenmalige regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Dít is die mening van oudminister van buitelandse sake, Pik Botha, wat Donderdag aan ʼn gesprek oor regstellende aksie in Pretoria deelgeneem het. Botha het […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Meme word waar! Nederlandse Verklikker Agentskap Teen Internet Haatspraak uitgevang vir ondersteuning van Moslemse geweld teen gays!

Nederlandse Verklikker Agentskap Teen Internet Haatspraak uitgevang sonder die vaseline van politieke korrektheid oor homophobia. Die waarheid van hierdie welbekende internet “meme” (links), asook die  eensydigheid en verraaierskap van die Nederlandse agentskap, waar mense haatspraak op die internet kan verklik, is onlangs bewys, toe ‘n beslissing wat hulle gemaak het as ondersteuning van aanhitsing tot […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!