Bekende Boer Van Tulbagh In Wes-Kaap Vermoor Tydens Plaasaanval

Bekende plaasbestuurder en boer van Tulbagh, Martin Louw, 59 jaar is Woensdagaand tydens ’n plaasaanval vermoor.

Volgens polisiewoordvoerder, Lt.kol. Andrè Traut is Louw omstreks 20:30 tydens ’n plaasaanval met ’n skerp voorwerp doodgesteek.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Asof die droogte nie erg genoeg is nie, neem aanvalle toe in Kaapstad areas

Ná die onrusbarende toename in die aantal ernstige aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad die afgelope maande, terwyl oënskynlik niks bykomend gedoen word om mense te beskerm nie, was dit net ʼn kwessie van tyd voor die eerste noodlottige aanval sou plaasvind, sê dr. Corné Mulder, Wes-Kaapse leier van die VF […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Leerling van Noord-Kaap wat druip steek onderwyser dood

‘n Graad 8 (ou standerd 6) leerling van ‘n skool naby Kuruman in Noord-Kaap  het ‘n onderwyser van die skool met ‘n mes doodgesteek. Die rede vir die brutale moord is skynbaar omdat die onderwyser hom nie laat slaag het nie. Die ouderdom van die leerling is nie bekend nie en geen andere inligting beskikbaar […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jong pa van PE koelbloedig vermoor voor vriendin

Alan Staines, die pa van Llewellyn Staines (27) wat Vrydagaand in Port Elizabeth doodgesteek is, het aan Maroela Media gesê hy het self nog nie antwoorde oor wat presies daardie aand gebeur het nie. Staines vertel Llewellyn het op die hoek van Somers- en Sydenhamstraat in Sydenham oor die pad geloop toe ʼn motor hom […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!