Vicki Momberg-vonnisoplegging bevestig dubbele standaarde in Suid-Afrika met betrekking tot ras

Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde in Suid-Afrika, veral met betrekking tot ras.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAID se dubbele standaarde

Soos voorheen berig pas die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) reëls toe soos dit hulle pas. Enige laat betaling van inkomste betalings word summier met ‘n stywe boete geslaan maar as SAID geld aan Jan Publiek moet terugbetaal, word die opgawe verwys vir oudit en wanneer dit gedoen is word die verskuldigde bedrag sonder enige rente terug betaal.

Dit is reeds deur ekonome uitgewys as ‘n strategie om uitbetalings te vertraag en sodoende die kontantvloei van die entiteit te verbeter.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubbele Standaarde – Hoofstroom media swyg oor rassehaat teenoor blankes

Die sogenaamde hoofstroom media, met Netwerk24 aan die voorpunt, maak weer groot gewag van mense wat in ‘n oomblik van uiterste frustrasie die sogenaamde k-woord gebruik. Dit is egter die sosiale media wat ongebreidelde rassehaat teen blankes moet ontbloot en waaroor die hoofstroom media gerieflikheidshalwe swyg. In Vanderbijlpark is ‘n klagte van crimen injuria teen […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

VF Plus: Doodskis vonnis is dubbele standaarde wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker

Die VF Plus is van mening dat die strawwe wat opgelê is aan twee mans in die sogenaamde ‘doodskissaak’ buitensporig is en dat dit dubbele standaarde skep wat rassepolarisasie in Suid-Afrika kan aanwakker, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Dr. Groenewald sê dit was lank reeds duidelik dat die twee mans, Theo […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dubbele standaarde om hantering van rassisme in SA hok te slaan op been gebring

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag in een van sy mees omvangryke stappe nog om dubbele standaarde rakende die hantering van rassisme in die land hok te slaan ʼn nuwe eenheid bekendgestel wat rassisme en haatspraak sal vasvat. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, wat die teenrassisme-eenheid gaan lei, het tydens die bekendstelling van die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!