Zuma se seuntjie Duduzane kruip weg vir Valke

Die Valke is op soek na Zuma jnr. na die klopjag op die Gupta huis in Saxonworld.

Atal Gupta is volgens berigte gevang terwyl hy probeer het om die land uit te vlug
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma jnr. het verbintenisse met Kaapse “Mafia”

Dit blyk dat Jacob Zuma se seun, Duduzane, verbintenisse het met Nafiz Modack. Modack is betrokke by die Kaapse ondergrondse beweging wat na bewering nagklub eienaars afpers as deel van die totale sekuriteitsoorname van klubs. Modack is tans in hegtenis en in die hofsaak wat aan die gang is blyk dit dat Modack met top […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bulhond Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak

Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel. Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Nel op sy […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma jr. ontvang massiewe meevaller met verkoop van die Gupta-familie se maatskappy Tegeta Exploration and Resources

Die verkoop van die Gupta-familie se maatskappy Tegeta Exploration and Resources kan pres. Jacob Zuma se seun Duduzane moontlik R846 miljoen in die sak bring. Moneyweb berig dat dié skatting gegrond is op die aanname dat Duduzane se Mabengela Investments steeds ‘n 28,5%-belang in Tegeta het. Die aankondiging oor die transaksie het Woensdag groot rimpelings […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma jnr. skynbaar verhewe bo die reg en geen strafregtlike klagtes word verder gevoer

Agt maande nadat ‘n landdros tydens ‘n geregtelike doodsondersoek bevind het dat Duduzane Zuma, nalatig was en die dood van ‘n passasier in ‘n huurmotor veroorsaak het, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit om nie strafregtelike klagtes verder te voer nie. Selfs NVG se mense is verras dat Zuma nie vervolg is nie, aangesien die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!