Die ANC se einde is naby  – Ná 25 jaar van ANC-regering staan Suid-Afrika op die rand van die afgrond

ANC adjunkpresident sê dat regime die “onreg van die verlede” wil regstel en grondgryp geen gevaar inhou vir SA se ekonomie – Watter onreg Mabuza?

Zuma, jou blikskottel! – Ekonoom verklaar dat Zuma bewind belastingbetalers ongeveer R470 miljard gekos het

Nasionale Gesondheid Versekering Wet wat binnekort ter tafel gelê word, wat gratis gesondheidsorg aan almal sal gee ongeag waar hul aanklop vir mediese sorg, sal lei tot chaos in privaat hospitale en kan land se ekonomie finaal knak

Hoe ironies,lands verraaier wil nou redder word – Roelf Meyer wat deel was van onderhandelings proses om SA uit te verkoop aan ANC wil nou wil SA red

Eskom gaan SA vernietig indien hy voortgaan met onredelike krag verhoging wat ’n styging van 45% inhou vir verbruikers vir volgende drie jaar

SAL SUID-AFRIKA 2019 OORLEEF? – wat is jou mening

Een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand kan versleg in 2019 is omrede die Tesourie in hande van Afrikane is – van die 55 hoof direkteure is daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue

Tonne onwettig gemynde goud tydens staatskaping uit Suid-Afrika gesmokkel gedurende Zuma-regime

Met SA se ekonomie wat nie in staat is om onder die huidige bedeling met 1% te groei, sal Minister van Finansies se nuwe planne ook misluk

Slegte nuus vir verbruikers so voor die fees seisoen, Reserwebank erken SA onvermoë en verhoog rentekoers met o,25% – mense sal maar die gordels moet styf trek en nie onnodige skuld moet aangaan

Ekonomiese ramp wag vir Suid-Afrika na verandering aan grondwet