Skole swig onder druk en gaan voortaan Engelssprekende leerlinge inneem

Twee skole, naamlik Hoërskool Jan Viljoen en Hoërskool Riebeeckrand in Randfontein, het geswig voor die aanslag en gaan veeltalige skole word. Beide sal meer as 100 Engelssprekende leerlinge inneem in gr. 8. Die hoof van Riebeeckrand het gesê hy dink dit is die regte besluit en sy voel goed daaroor. Ouers is nou reeds bekommerd […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Appartheid kry al weer skuld na hofuitspraak oor plasing van 55 Engelsprekende leerders

As daar nie teen die hofuitspraak wat die plasing van 55 Engelsprekende leerlinge by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging verbied, geappelleer word nie, sal dit volgens die ANC-jeugliga “die ou apartheidsera- gesegregeerde onderwysstelsel verskans”. Die ANC-jeugliga het Woensdag gesê hy is daarom uit die veld geslaan deur regter Bill Prinsloo se uitspraak Dinsdag in die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoërskool Overvaal gee Lesufi bloedneus in hof

Die hof het ten gunste van Hoërskool Overvaal besluit wat die departement van onderwys verhinder om 55 sogenaamde Engelssprekende leerlinge toe te laat tot die skool. Regter Bill Prinsloo het bevind dat daar twee Engelstalige skole in die omgewing is wat inderdaad nog plek het om leerlinge in te neem, en dat Overvaal vol is […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!