Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se lening van R5 miljard aan Eskom uiters onrusbarend

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het geen reg om die staatsdiens se pensioenfonds as sy eie spaarvarkie te beskou waarmee die ANC-regering se haas bankrot instellings soos Eskom gered moet word nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

Adv. Alberts sê die VF Plus is totaal en al gekant teen die maandlange lening van R5 miljard in die vorm van oorbruggingsfinansiering wat die OBK aan Eskom toegestaan het om sy werksaamhede te finansier.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Belastingbetalers hoes vir Dlamini-Zuma se veiligheid

Die VF Plus het bekend gemaak dit het belastingbetalers sedert November verlede jaar al byna R800 000 gekos om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma se bloulig-brigade en veiligheid te finansier in haar veldtog om president van die ANC en moontlik ook van Suid-Afrika te word. Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het gesê dié inligting […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!