Minstens 20 senior polisiebeamptes betrokke by R61 miljoen potensiële bedrog – bewys dat SAPD elemente bevat wat nie te vertrou is nie

Nog ‘n projek misluk – BusRapidTransit projek gebruik as kontant koei vir politici wat belasting betalers meer as R2,2 miljard alreeds kos

Vliegtuig onderdele kry voete na sindikaat SAL tegniese afdeling rot en kaal besteel

So ‘n gespuis! – Molefe gee R16 miljard vir Guptas!